Kaaskoek

Kaaskoek

Stap 1:
1 pakkie Digestive bran koekies / of Tennis beskuitjies / Marie Beskuitjies
Druk die koekies fyn en plaas in ‘n gesmpeerde oondvaste glasbak 

Stap 2:
3 eiers
3 tubs maaskaas (plain and smooth)
1/2 koppie suiker 
1 teelepel vanilla
knypie sout
Meng alles saam, giet in jou oondvaste bak met koekies onder in en bak teen 140grade vir 40 min. 

Stap 3:
As die kaaskoek klaar gebak is laat dit afkoel. 
Meng een koppie suurroom en ‘n 1/4 koppie suiker.  Giet bo-oor die kaaskoek en bak vir 10min @ 100grade.

Stap 4: 
Sit die kaaskoek oornag in die yskas. 
Versier met vars vrugte of grinadella pulp. 
Bedien. 

Kaaskoek